Dit was ‘n absolute vreugde om besigheid te doen met julle. Rasta en sy span het vir my ‘n kas in Stilbaai opgetel en kom aflewer in Durbanville.

Ek het lanklaas so ‘n vriendelike en professionele span bymekaar gesien.
Baie dankie vir die goeie diens, ek sal beslis weer van julle diens gebruik maak.

Benita Joubert en Pieter Roux