Baie dankie aan Vredebest vir jul professionele diens!

 

Tommie en sy span was baie behulpsaam en vriendelik.  Hoop hulle is beskikbaar as die onderste deel v d huis getrek moet word.