What our customers have to say about Vredebest Removals in Mossel Bay.

You are welcome to send us your testimonial. Just fill out the form below.

PROFESSIONELE DIENS

Baie dankie aan Vredebest vir jul professionele diens!   Tommie en sy span was baie behulpsaam en vriendelik.  Hoop hulle is beskikbaar as die onderste deel v d huis getrek moet word.  

Buys Clemons

Puik Diens

Hiermee wil ek u graag hartelik bedank vir die uitstekende diens.Die dames in u kantoor was vriendelik,behulpsaam en bekwaam.Tommy en sy manne, Clifton, Tiaan en wayden, het alles glad laat verloop en niks was vir hulle te veel moeite nie.Die 3 manne het baie swaar items met gemak hanteeer…Ons was werklik beindruk.
Vriendelike groeteRead more “Puik Diens”

Rita Pieterse

SAL WEER VAN JULLE GEBRUIK MAAK

Ek was baie tevrede met die diens wat ek ontvang het. Die drywer, Koos, was baie behulpsaam en het my gekontak i.v.m sy skedule. Dankie aan Marelize met al die updates via Wats App. Ek sal verseker weer van julle gebruik maak.  

Carlu Pienaar

WAARDEER JULLE DIENS

Alles mooi vervoer, staf vriendelik en behulpsaam en nie rof met ons goed nie.   Waardeer opreg.   Praat weer in die nuwe jaar wanneer julle ons goed vanaf Jhb na Knysna sal bring.

Margot

Absolutely Fantastic Service

Absolutely fantastic thank you! Your assistance as always is truly appreciated.   From resolving last minute requests to clear communication it was a great experience.   Thank you again!  

Candy-Marie van Rooyen

EK SAL JULLE AANBEVEEL

Ek kan met oortuiging dankie sê vir puik diens en baie redelike prys. Ek het al in die verlede van julle diens gebruik gemaak en sal julle enige tyd weer nader en ook aanbeveel aan ander.      

Ary Dijkers

UITSTEKENDE DIENS

Nico en sy span het uitstekende diens gelewer. Ons sal verseker weer van julle dienste gebruik maak in die toekoms.

Adele Naude

Dankie dat jul ons deur die stresvolle tyd gedra het

Vir julle will ons baie dankie se. Veral vir Tommy ( ek dink dis sy naam) en span, wat ons deur die stressvolle tyd gedra het 🙂   Tot die volgende trek 🙂  

Janine Bruinders

PUIK DIENS

Ek wil net vir julle baie baie dankie se vir die absolute puik diens – Gerhard en sy span is fantasties !!   Ek was redelik stressed out oor die trek en hulle het net n fantasties job gedoen – elkeen van hulle is so hardwerkend, vriendelik, problem solvers  en behulpsaam – dit was n… Read more “PUIK DIENS”

Adele Serfontein

NET ‘N PLESIER OM MET JULLE TE DEEL

Baie baie dankie van die eerste oproep na julle toe tot en met die laaste wat ek met julle drywer gesels het was vir my net n plesier om met julle te deel.

Ronel Vermaak

ABSOLUUT GEEN SKADE GELY NIE

Ons meubels is deur Vredebest vervoer vanaf Danabaai na Monte Christo op 28 en 29 November.   As deel van my werk was dit die 29e maal dat ons getrek het.   Ek en my vrou wil julle bedank vir die ongelooflike presiesie waarmee die manne gewerk het.   Vir die eerste maal ooit, het… Read more “ABSOLUUT GEEN SKADE GELY NIE”

Kobus Jooste

Professionele diens

Ek wil vir Nico en sy span baie dankie sê vir die puik manier waarop hulle my ouers se trek vanaf Springs na Hartenbos vervoer het.   Vandat hulle die trek in Springs gelaai het tot die heel laaste boks in Hartenbos afgelaai was het  hulle profesioneel opgetree en het hulle die maatskappy se naam… Read more “Professionele diens”

Mariaan Kruger

GREAT SERVICE

I would just like to thank you for your great services this week. From beginning to end you all were so helpful. A special thanks to your driver Nico and his team for delivering and carrying in of the Grandfathers clock. We so appreciate it. They were all so friendly and helpful   Will if… Read more “GREAT SERVICE”

Rulize de Klerk

PUIK diens

Ek het jul dien as puik en uiters professioneel ervaar.

David Brӧnn

Baie dankie aan ‘n puik span

Ek het uitstekende diens gekry. Is meer as 100 persent tevrede. Baie dankie aan ‘n puik span.

Johan Bekker

Beste diens NOG

Dra asseblief my dank oor aan KOOS en sy manne.  Dit is die beste diens wat ek nog gekry het.  Die mense wat vir julle werk, is goed opgevoed en baie hulpvaardig.  Daar is geen skrapie aan my meubels nie en die liewe klavier het veilig by sy nuwe huis aangekom.  Ek sal julle by… Read more “Beste diens NOG”

Prof. Ina-Marie le Roux

VERY HAPPY CHAPPIE

What a great bunch of guys did my move. Very accommodating to say the least . . . . To put it it in a nutshell, I was a very Happy Chappie Thank You and all the best !!  

Neil Jacobsen

What an amazing experience!

What an amazing experience dealing with your company! The move was verbally discussed in December 2018, you promised everything will done as per our discussion. Your office personnel informed me on a regular basis exactly where and when the goods will be delivered. We received our goods this morning in mint condition, please congratulate all… Read more “What an amazing experience!”

Dawie Jansen

Required

What is your full name?
What is your email address?
What is your company name?
Does your company have a website?
A headline for your testimonial.
What do you think about us?