Hiermee wil ek u graag hartelik bedank vir die uitstekende diens.Die dames in u kantoor was vriendelik,behulpsaam en bekwaam.Tommy en sy manne, Clifton, Tiaan en wayden, het alles glad laat verloop en niks was vir hulle te veel moeite nie.Die 3 manne het baie swaar items met gemak hanteeer…Ons was werklik beindruk.
Vriendelike groete
Rita Pieterse