Ek wil net vir julle baie baie dankie se vir die absolute puik diens – Gerhard en sy span is fantasties !!

 

Ek was redelik stressed out oor die trek en hulle het net n fantasties job gedoen – elkeen van hulle is so hardwerkend, vriendelik, problem solvers  en behulpsaam –

dit was n baie goeie ervaring om met julle te werk en ek sal Vredebest vir almal aan beveel wat verhuis !!

 

Job well done !!