Ek wil vir Nico en sy span baie dankie sê vir die puik manier waarop hulle my ouers se trek vanaf Springs na Hartenbos vervoer het.

 

Vandat hulle die trek in Springs gelaai het tot die heel laaste boks in Hartenbos afgelaai was het  hulle profesioneel opgetree en het hulle die maatskappy se naam hoog gehou.

 

Nogmaals baie dankie